Suid-Afrika Universiteite en kolleges
You have found the way to Universiteite en kolleges on Suid-Afrika:
Afrikaanse Protestantse Akademie - Naskoolse kweekskool geleë in Pretoria. Bied kursusse in teologie, onderwys en pastorale sielkunde.
Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Taalonderrig - SAVTO dien taalonderwysers met inligting oor nuwe sillabusse, nuwe publikasies en verbandhoudende bedrywighede.
Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys - Mediaverklarings, nuus, visie en missie, fakulteite. Engelse weergawe ook.
Stellenbosch Institute of Photography and Multimedia Studies - Tweetalige werf van dié instelling. Werkswinkels oor vakansie- en buitelugfotografie, afstandsonderrig, kuns en kunsvlyt, en akkommodasie.
Tuks Old Friends - Alumnivereniging vir studente van die vroeë tagtigerjare aan die Universiteit van Pretoria.
Universiteit van Pretoria - Gedeeltelik tweetalige werf. Studentelewe, fakulteite, administrasiebesonderhede, en nuusbrokkies.
Universiteit van Stellenbosch - Geleë in Stellenbosch. Help build the largest human-edited directory on the web.
The content of this page
about Suid-Afrika Universiteite en kolleges
is based on the Open Directory Project and has been modified and powered by FarODP - Free Online Games
All other content Copyright © 2005 PowerTao Directory - All Rights Reserved.