Suid-Afrika Skole
You have found the way to Skole on Suid-Afrika:
Afrikaanse Hoër Meisieskool - Geleë in Pretoria. Akademie, kalender, geskiedenis, koshuisbesonderhede, kultuur, alumni, sport en tradisies.
Afrikaanse Hoër Seun- en Meisieskool - Geleë in Pretoria. Alumni, reünies, kontakbesonderhede, geskiedenis, en geelbladsye.
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg - Foto's, oudleerlinge, en inligting oor Sasolburg.
CVO-skool Pretoria - Prospektus, leerlinge, skoolgeld, toelatingsvereistes, Ons Anker-nuusblad, CVO-debat, en ander CVO-skole.
CVO-skool Vryburg - Enkele bladsy met algemene inleiding.
Goudveld Hoërskool - Akademie, besoeders, foto's, kultuur en opvoedkundig, ouers, prospektus en sport.
Hoër Tegniese Skool Carel de Wet - Geleë in Vanderbijlpark. Adademie, kalender, kultuur en sport.
Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine - Akademie, bestuur, orkes en personeel.
Hoërskool Brits-reünie 1991 - Reüniebladsy met kontakbesonderhede, nuus, foto's en spotprente.
Hoërskool D.F. Malan - Geleë in Bellville. MTBS-sportbyeenkoms, foto's, personeel en fasiliteite, matriekbladsy, alumni, en kontakbesonderhede.
Hoërskool Dr EG Jansen - Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe.
Hoërskool Florida - Algemene een-na-die-ander-webwerf met inligting.
Hoërskool Garsfontein - In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting.
Hoërskool Grens-reünie 1985 - Geleë in Oos-Londen. Algemene inligting, ou klasfoto's, jaarboekinskrywings, en kontakbesonderhede.
Hoërskool Jeugland - Geleë in Birchleigh. Agtergrond, uitleg, kontakbesonderhede, restaurant, klasrooster.
Hoërskool Kempton Park - Akademie en kultuur, sport en sosiaal, kontakbesonderhede, restaurant en finansies.
Hoërskool Linden - Geleë in Johannesburg. Nuusbrief, kwartaal- en weekprogram, prestasies, foto's, en inskrywingsvorm.
Hoërskool Lydenburg-reünie 1981 - Foto's van toentertyd en vandag, nuusbriewe en reüniefoto's.
Hoërskool Menlopark - Akademie, alumni, Engelse weergawe van blad, kultuur en sentrums, sosiaal en sport.
Hoërskool Oudtshoorn - Hoof se boodskap, geskiedenis, akademie en skooldrag, sport, handboeke, tradisies en skoollied.
Hoërskool Overkruin - Geleë in Pretoria. Amptelike werf met bladsy oor wat die skool bied, hul borge, en skoolprogram en skoolreëls.
Hoërskool Overvaal - Akademie, beheerliggaam, kultuur, leerlingraad en personeel, en sport.
Hoërskool President - Geleë in Vrijzee, Goodwood. Inligting oor die skool, ouers-onderwyser-kommunikasie, en foto's.
Hoërskool Sand du Plessis - Geleë in Bloemfontein, Suid-Afrika. Algemene nuusbrokkies en besoekerstatistiek.
Hoërskool Wagpos - 'n Afrikaanse skool op 'n plaas 5 km buite Brits in die Noordwes. Tegniese, landbou- en gasvryheidstudies. Inligting oor koshuise en busvervoer.
Hoërskool Waterkloof - Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede.
Klubrooies - Ondersteunersvereniging van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, Suid-Afrika. Visie, missie, projekte, promosies en reünies.
Kroonstad Akademie - Afrikaanse private laer- en hoërskool geleë in Kroonstad. Inligting oor aktiwiteite en kurrikulums.
Laerskool Bakenkop - Geleë in Centurion. Akademie, skaak, briewe, foto's, kultuur, skoollied deur Koos Doep, sport, en missiestelling.
Laerskool Beaumont - Geleë in Somerset-Wes. Tweetalige werf oor kultuur, administrasie, prospektus, sport en roosters, en 'n nuusbrief.
Laerskool Broederstroom - Geleë in Ifafi. Personeel en bestuursraad, leerlingraad, akademie, kultuur en sport, busroete en nuus.
Laerskool D.F. Malherbe - Geleë in Vanderbijlpark. Akademie, sport, kultuur, personeel, leerlingraad en nuusbrief, kalender, foto's.
Laerskool Dr. Havinga - Enkelbladsy met algemene inligting, prospektus en kontakbesonderhede.
Laerskool Fleur - Geleë in Lyttelton, Centurion. Nuusbrief, beheerliggaam, kultuur, klerewinkel, naskoolse afdeling, prestasies en akademie.
Laerskool Hennopspark - [Flash nodig] Geleë in Centurion.
Laerskool Horison - Geleë in Roodepoort. Algemeen, akademie, sport en kultuur, finansies en die trust, omsendbrief en kontakbesonderhede.
Laerskool Louw Geldenhuys - Geleë in Linden. Eeufees, inligting, sentrums, jaarprogram, en kontakbesonderhede.
Laerskool Lynnwood - Akademie, bestuur, geskiedenis, kultuur en winkel, naskoolsentrum, sport en dagboek.
Laerskool Newton - Geleë in Kimberley. Tweetalige werf met inligting oor akademie, fasiliteite, koshuis, kultuur, sport, en webskakels.
Laerskool Oranje-Noord - Geleë in Upington. Nuus, dienste, personeel en iets oor Futurekids.
Laerskool Voorbrand - Beheerliggaam, personeel, geskiedenis, skoolfonds, skoollied en missie.
Laerskool Wesbank - Geleë in Oudtshoorn. Geskiedenis, skoolhoof en missie, akademie en rekenaars, leerlinge en buitemuurse aktiwiteite, nasorg, preprimêr en kunstefeesinligting.
Morgenzon Landbou Akademie - Die sogenaamde Landties, 'n Afrikaanse skool in Mpumalanga, met landbou-, tegniese en gasvryheidstudies. Laer- en hoërskool, en toerisme-inligting.
Oos-Rand Akademie - 'n Afrikaanse private skool met Chritelike beginsels aan die Oos-Rand in Gauteng.
Paul Roos Gimnasium - Geleë in Stellenbosch. Aansoekvorm, kontakbesonderhede, fasiliteite, geskiedenis, sport en sosiaal. Tweetalige werf.
Paul Roos Gymnasium - Hoërskool in Stellenbosch, digby Kaapstad, Suid-Afrika. Inligting oor vakkeuses, sportsoorte, kultuur en oueraktiwiteite.
Potchefstroom Gimnasium - Akademie, algemene inligting, ererol en dagboek, kultuur en sport, leerlingbladsy.
Preprimêre Skool Orban - Geleë in Johannesburg. Inleiding, skoolsake, onderrig, addisionele klasse, kontakbesonderhede.
Primêre Skool Dirkie Uys - Geleë in Durban. Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en kontakbesonderhede.
Primêre Skool Fichardtpark - Algemene inligting, nuusbriewe, skoollied, rooster, snoepie, buitemuurse aktiwiteite, geskiedenis en kontakbesonderhede.
Primêre Skool Leeuwspruit - Geleë in Sasolburg. Missie, visie, personeel en leerlinge, skoolreëls en kontakbesonderhede.
Randburg Hoërskool - South Afrikaanse Afrikaans christelike publieke skool. Randburg, Gauteng. Help build the largest human-edited directory on the web.
The content of this page
about Suid-Afrika Skole
is based on the Open Directory Project and has been modified and powered by FarODP - Free Online Games
All other content Copyright © 2005 PowerTao Directory - All Rights Reserved.