PowerTao Directory

the entire directory only in this category

Godsdiens Christen

You have found the way to Christen on Godsdiens:

      AnTWoord AnTWoord - Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
      Blye Versekering Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
      Calvinistiese poslys Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
      Church Zone Church Zone - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
      Die Gelofte Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
      Dominee.co.za Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
      Door of Hope Door of Hope - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
      Draaipunt Draaipunt - [Flash nodig] Afrikaanse christene in Londen, VK wat die Free Church of Scotland daar bywoon. Inligting oor sendingaksies en jeuggroepe.
      Eer Aan God Alleen Eer Aan God Alleen - Christelike blad met e-boeke, blad vir lesers en skrywers, en iets oor hul werk in Alaska.
      Elkana Elkana - Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
      Esra Instituut Esra Instituut - Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief.
      Geanker in Christus Geanker in Christus - Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
      God-forum God-forum - Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
      Groepkursus oor 1 Johannes Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
      Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels.
      4Him 4Him - Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
      Jakob Lorber Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
      Jesus wie? Jesus wie? - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
      Kwasizabantu Kwasizabantu - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
      Melaatse-sending Melaatse-sending - Kontakbesonderhede en ander inligting.
      Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit - Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting.
      Op die Snykant Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
      Openbaring van Johannes Openbaring van Johannes - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
      SA Christen SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
      Sermoen Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
      Theophil-artikels Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
      Truth Exposed Truth Exposed - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
      Visnet Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
      Voice of Prophesy Bybelskool Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
    Help build the largest human-edited directory on the web.
    Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor
    Free thumbnail preview by Thumbshots.org