PowerTao Directory

the entire directory only in this category

Nuus Tydskrifte

You have found the way to Tydskrifte on Nuus:

    Finansies & Tegniek Finansies & Tegniek - Finansies & Tegniek is 'n finansiële weekblad met gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede en breër kwessies wat die sakewêreld raak.
    Finesse Finesse - Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe.
    Huisgenoot Huisgenoot - Weeklikse gesinstydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat kinderafdeling en rubrieke.
    Insig Insig - Maandelikse, kunssinnige aktualiteitstydskrif. Aanlyn weergawe, bevat addisionele artikels, resensies en kletsforums.
    Landbou Weekblad Landbou Weekblad - Weeklikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat artikels en rubrieke ingedeel volgens spesialisering.
    ProAgri ProAgri - Afrikaanse afdeling van tweetalige, tweemaandelikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat argief van artikels.
    Rooi Rose Rooi Rose - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat redakteursbrief.
    Sarie Sarie - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat resepteargief, rubrieke en blik op volgende uitgawe.
    Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans - TN&A is 'n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie.
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor
Free thumbnail preview by Thumbshots.org