PowerTao Directory

the entire directory only in this category

Naslaan Genealogie

You have found the way to Genealogie on Naslaan:

    Botha Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
    Bredenkamp Bredenkamp - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
    Conradie Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
    Du Preez Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
    Du Toit Du Toit - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
    Dunn Dunn - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
    Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
    Gouws Gouws - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
    Grewar Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
    Kielie-kielie, soek só jou familie! Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
    Lochner Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
    Lombaard Lombaard - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
    Murray Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
    Murray Murray - Die Andrew Murray Vereniging van Suid-Afrika se tweetalige webwerf met inligting oor reünies, stamvaders, geslagslyne en foto's.
    Myburgh Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
    Nieuwoudt en Scheepers Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
    Olwagen Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
    SAGenealogie SAGenealogie - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
    Serfontein Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
    Snuffel-snuffel Snuffel-snuffel - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
    Steenkamp Steenkamp - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
    Suid-Afrikaanse familiewapens Suid-Afrikaanse familiewapens - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
    Swart Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
    Van Rooy Van Rooy - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
    Van Rooyen Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
    Vermaak Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
    Vermeulen Vermeulen - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
    Viljoen Viljoen - Geslagsregister van dié familie.
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor
Free thumbnail preview by Thumbshots.org